Content deleted Content added
JMK (Besprekings | bydraes)
nota
 
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 1:
Is jy nog met ons? Voel dit of jy alleen werk? [[Gebruiker:JMK|JMK]] ([[Gebruikerbespreking:JMK|kontak]]) 15:34, 5 April 2018 (UTC)
 
:Nee, ongelukkig nie. Ek is reeds by 'n nuwe projek ingeburger (een van baie op my TEDOEN-lysie) en hoop om daar waarde by te voeg. My doel was om 'n kindervriendelike woordeboek hier te bou. Dit was natuurlik so 'n bietjie naïef van my. Daar is egter geen rede hoekom julle nie met die projek kan voorgaan nie. Wie weet, miskien kom help ek eendag weer. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Naudefj]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 19:58, 5 April 2018 (UTC)