Wiktionary:Oorganklik en onoorganklik: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k Rv.
 
Lyn 2:
 
== Oorganklike werkwoorde ==
In die sin het die werkwoord 'n voorwerp (''V'') of kan deur 'n voorwerp gevolg word.
Jammer pella jy is baie geskroef
 
Byvoorbeeld:
:Ons eet graag spinasie(V).
:Ek het haar(V) by die skool gesien.
 
== Onoorganklike werkwoorde ==
Dié werkwoorde kry nooit 'n direkte voorwerp nie.
Jy is geskroef
 
Byvoorbeeld:
:Ons eet graag.
:Sy gesels aanmekaar.
 
[[Kategorie:Grammatika]]