Wiktionary:Beeldboek: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 1:
{{Wikiwoordeboek-inligting}}
Woorde kan verwant wees indien hulle die dele van 'n groter geheel aandui. Die neus, ore en oë is dele van die gesig. In taalkundige terme is hulle neus, ore en oë [[meroniem]]e en gesig is die [[holoniem]].