nok: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-|nok|nokke||}} {{Wiktionary:Beeldboek/af:huis}} {{-woordafbreking-}} :nok {{-s.nw-}} {{betekenisse}} :{{boukunde|af}} Die boonste rand van 'n dak {{vo...'
(Geen verskil)

Wysiging soos op 19:45, 21 Julie 2019

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  nok     nokke  

  Woordafbreking

nok

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(boukunde) Die boonste rand van 'n dak

     Voorbeeldsinne

  1. Maar as die winde huil, oor dak se nok huil,
    vergeet ons, vergeet ons die tydelikheid, [...][1]

     Sinonieme

Dakvors

     Holonieme

Dak, huis, gebou

  Verwysings

  1. Die Aandete Literator 31(1) 2010, bls. 201