Wiktionary:Geselshoekie: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Lyn 746:
 
== Spelling tot 1909 ==
[[Lêer:Akedamieberig.jpg|Dié berig oor die Akademie se stigting het in die koerant Het Westen verskyn.]]
 
Wat is die bron vir die inligting onder "Spelling tot 1909"? En wat is die noodsaak hiervan? En waarom spesifiek 1909?
Ek sien byvoorbeeld onder "mooi" die volgende vorme: mooi-ër, mójer, mó-jer. Waarom is daar koppeltekens in mooi-ër en mó-jer? Is dit inderdaad so gespel? [[Gebruiker:Geebee100|Geebee100]] ([[Gebruikerbespreking:Geebee100|kontak]]) 06:11, 28 Julie 2019 (UTC)
Lyn 758:
:::::Ag, aarde, ek het nie tyd vir sulke disrespekvolle kommunikasie nie. En ek is nogal deur ander gebruikers gewaarsku teen jou ... Onthou asb. dat Wikipedia/Wiktionary groter is as jy (en jou ego), [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]].
:::::Ek hoor graag wat ander gebruikers se gedagtes is. [[Gebruiker:Geebee100|Geebee100]] ([[Gebruikerbespreking:Geebee100|kontak]]) 05:02, 29 Julie 2019 (UTC)
 
:::: Die spelling voor 1909 kom moontlik uit S.J. du Toit se "Patriot woordeboek", maar ek het nie nou tyd om te bevestig nie. Dis ook opmerklik dat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in 1909 gesig is (enkele jare na die aanvang van Tweede Taalbeweging). Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Naudefj]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 06:07, 29 Julie 2019 (UTC)
 
== Wysigings aan sjablone? ==