Wiktionary:Geselshoekie: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Lyn 746:
 
== Spelling tot 1909 ==
[[Lêer:Akedamieberig.jpg|regs|300px|Dié berig oor die Akademie se stigting het in die koerant Het Westen verskyn.]]
Wat is die bron vir die inligting onder "Spelling tot 1909"? En wat is die noodsaak hiervan? En waarom spesifiek 1909?
Ek sien byvoorbeeld onder "mooi" die volgende vorme: mooi-ër, mójer, mó-jer. Waarom is daar koppeltekens in mooi-ër en mó-jer? Is dit inderdaad so gespel? [[Gebruiker:Geebee100|Geebee100]] ([[Gebruikerbespreking:Geebee100|kontak]]) 06:11, 28 Julie 2019 (UTC)