Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Februarie"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'Is dit waar dat Oesjaar se uitspraak 'letteruitspraak' is en dat hierdie woord eintlik as 'febervari' uitgespreek en in Tulis ook geskryf word? Die Tulis فَِبِرْڤ...')
 
* فَِ'n f met beide 'n kort 'a' en 'n kort 'i' bo en onder, wat dalk die klinker 'e' wys wat Arabies nie ken nie.
* بِ'n 'b' met 'n kort 'i' daaronder
*رْ 'n 'r' met 'n teken wat aangee dat dit '''geen klinker dra nie'''
*ڤَ'n teken wat Arabies nie ken nie: 'n f met drie punte wat dalk die 'v' verteenwoordig wat Arabies nie ken nie. Dit dra nie kort klinker 'a' wat die volgende letterteken aankondig
*ا die lang klinker alef
*رِي Die letter 'r' gevolg deur 'n lang 'i'
 
Saam sê dit '''febirvārī''' en dit sê eksplisiet dat die r deur 'n medeklinker v gevolg word en nie deur 'n klinker nie.
 
[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 15:55, 29 Julie 2019 (UTC)
10 338

wysigings