Verskil tussen weergawes van "Gebruiker:Jcwf/Sandbak"

1 315 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{picdicimg|image=Falcated.duck.arp.750pix.jpg|link=watervogel|lang=nl}}
}}
 
<br clear="all">
Afrikaans kan ook met '''tulis''' geskrewe word. Die Arabiese alfabet waarop dit baseer is 'n medeklinkerskrif. Die klinkers word aangegee deur tekentjies bo of onder die medeklinkers te skryf. Om die klanke van Afrikaans weer te gee is 'n paar
 
{|class="wikitable sortable"
|-
!Tulis voorbeeld!!Latynse weergawe!!Letter!!Transkripsie
|-
|سْتُیڤِرْبْلَدْ||stuwerblad|| u||''' تُی (tu)''' weergegee deur kort waw (damma) op voorafgaande medeklinker gevolg deur lang "i" (ya)
|-
|سْتُیڤِرْبْلایِی||stuwerblaaie||e||aan einde weergegee deur ya sonder puntjies
|-
|نَِیدِرْ لَنْدْسْ||Nederlands||e||'''نَِی ne''' lang é: voorafgaande medeklinker met beide kort 'i' (kasra) en kort 'a' (fatha) gevolg deur lang 'i' (ya)
|-
|نَِیدِرْ لَنْدْسْ||Nederlands||e||''' دِرْ der''' schwa: kort 'i' (kasra)
|-
|ڤَِرْكْ ڤُوَرْدْ||werkwoord||oo||'''ڤُوَرْ woor''' lang 'oe' (waw) met kort 'a' (fatha) op voorafgaande medeklinker
|-
|ڤَِرْكْ ڤُوَرْدْ||werkwoord||w of v||'''ڤُ''' een fa met drie puntjies
|-
|اَیْسْتِرْ||yster||y||alef (lang 'a') met fatha ('kort a') gevolg deur een ya (lang 'i' of j) met soekoen (klinkerloos)
|-
|خِلَِییِرْ||geleër||g||'''خِ''' met cha
|}
10 338

wysigings