Wktionary:Getoelies: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 1:
Afrikaans kan ook met '''getoelies''' (van Maleis tulis: skrif) geskrewe word. Dit word reeds sedert 1807 gedoen. Die Arabiese alfabet waarop dit baseer is 'n medeklinkerskrif. Die klinkers word aangegee deur tekentjies bo- of onderonderkant die medeklinkers te skryf. Om die klanke van Afrikaans weer te gee is 'n paar tekens toegevoeg.
 
{|class="wikitable sortable"