Content deleted Content added
Nuwe bladsy geskep met 'Disrepekvol? Ja, jy het reg, Geebee. Ek het meer respek vir mense as Manie wat hier baie werk verrig het as vir mense wat net wil skrap. Watter kennis het jy eintlik van...'
(Geen verskil)

Wysiging soos op 22:45, 29 Julie 2019

Disrepekvol?

Ja, jy het reg, Geebee. Ek het meer respek vir mense as Manie wat hier baie werk verrig het as vir mense wat net wil skrap. Watter kennis het jy eintlik van getoelies? Daar word glo reeds sedert 1807 so Afrikaans geskrewe. Vir taalkundiges wat die vroeë geskiedenis van Afrikaans bestudeer moet dit tog interessant wees? Jcwf (kontak) 22:45, 29 Julie 2019 (UTC)Beantwoord