Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Lyn 12:
== Afrikaner vs. afrikaner ==
Dit lyk of die woord "Afrikaner" (nie die beesras of plant nie) in Frans en Noors met 'n kleinletter geskryf word. As dit wel die geval is, hoort dit by artikel "[[afrikaner]]" en nie by "[[Afrikaner]]" nie, hoe vreemd en onortokoks dit mag voorkom. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Naudefj]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]])
:As ek op die [[Franse Wikipedia|https://fr.wikipedia.org/wiki/Afrikaners]] kyk, lyk dit wel of hulle die verwysing na die persoon met 'n hoofletter skryf. As ek na die [[Noorse blad|https://no.wikipedia.org/wiki/Afrikandere]] kyk, lyk dit of hulle wel kleinletters gebruik. Ek het die Noors dienooreenkomstig geskuif. Dankie!
:{{uitgevoer}} [[Gebruiker:Geebee100|Geebee100]] ([[Gebruikerbespreking:Geebee100|kontak]]) 03:43, 31 Julie 2019 (UTC)