skoen: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
k Robot: standardiseer inskrywing
No edit summary
Lyn 1:
[[Lêer:Hush Puppy shoe.jpg|duimnael|'n Skoen met veters.]]
{{=af=}}
{{-af-s.nw-|[[skoen]]|[[skoene]]|skoentjie|skoentjies}}
{{-etimologie-}}
:Sedert 1240 in {{dum}} as ''scoe'' opgeteken. Die stam "skoe" is reeds in die 10de eeu in {{odt}} as ''gescue'' (geskoeide) bekend. Die slot-n van skoen is dalk 'n meervoud of 'n verbuigingsvorm. Die stam kan van {{pgm}} *skōha- herlei word en word in talle Germaanse tale teruggevind. Dit word dikwels vergelyk met {{pie}} *skōuH-ko- vam die wortel *(s)keu(H)- ("bedek, verhul") maar die u-klinker daarvan is problematies. {{erfwoord|af|pgm}}.<ref>[http://www.etymologiebank.nl/trefwoord/schoen Etymologiebank (af)]</ref>