skoen: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 13:
{{-uitdruk-}}
:{{byv-2|Iemand iets in die '''skoene''' skuif|Probeer om iemand die skuld te gee.}}
:{{byv-2|{{l|af|as die skoen pas, moet jy hom maar aantrek|As die '''skoen''' pas, moet jy hom maar aantrek.}}|Maak wat jy sê maar op jouself van toepassing.}}
:{{byv-2|Elkeen weet die beste waar die '''skoen''' hom/haar druk|Elkeen ken sy eie moeilikhede die beste}}
:{{byv-2|Te groot vir sy '''skoene''' wees.|Homself ouer voorhou as wat hy is.}}