Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 2:
 
:Nee, ongelukkig nie. Ek is reeds by 'n nuwe projek ingeburger (een van baie op my TEDOEN-lysie) en hoop om daar waarde by te voeg. My doel was om 'n kindervriendelike woordeboek hier te bou. Dit was natuurlik so 'n bietjie naïef van my. Daar is egter geen rede hoekom julle nie met die projek kan voorgaan nie. Wie weet, miskien kom help ek eendag weer. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Naudefj]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 19:58, 5 April 2018 (UTC)
 
== Skrapping van artikels ==
 
Hallo, Frank, is hier nog iemand wat artikels kan skrap, want dit lyk my of enigiemand nou hier 'n kans kan vat om nonsens te skep. [[Gebruiker:Burgert Behr|Burgert Behr]] ([[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|kontak]]) 17:46, 19 April 2020 (UTC)