Wiktionary:Algemene vrae: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Vervang bladsyinhoud met 'Т Зт'
Etikette: Replaced Teruggerol Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
Pynappel (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Etiket: Undo
Lyn 1:
{{Wikiwoordeboek-inligting}}
Т
 
Gereelde vrae van gebruikers word hier gelys:
Зт
 
== Algemene gebruik ==
'''V.''' Waar is die alfabetiese lys van woorde?
 
: '''A.''' Dit is beter om die [[Spesiaal:Soek|soekfunksie]] te gebruik, maar al die inskrywings op die wiki (artikels en nutsblaaie ingesluit) is by [[Spesiaal:Alle bladsye]] beskikbaar. U kan ook van dié wiki se kategorieë gebruik maak. 'n Lys van al die Afrikaanse woorde is byvoorbeeld by [[:Kategorie:Woorde in Afrikaans]] beskikbaar.
 
'''V.''' Ek het reeds begin bydra sonder om aan te meld, maar nou wil ek 'n gebruikersnaam skep om al my werk as my eie te vertoon. Hoe kan ek 'n nuwe gebruiker skep?
 
: '''A.''' Klik net op die '''Skep gebruiker'''-skakel regs bo aan elke bladsy of klik [[Spesiaal:SkepRekening|hier]].
 
'''V.''' Ek het 'n gebruikersnaam op Wikipedia en kan daar aanteken; moet ek weer hier registreer?
 
: '''A.''' Nee, u kan presies dieselfde gebruikersnaam en wagwoord gebruik om hier aan te meld (so ook op al die ander Wikimedia-projekte).
 
'''V.''' Wat is die snaakse karakters in die logo?
 
: '''A.''' Kloksgewys: [[シ]], [[श]], [[말]], <bdi>[[ش]]</bdi>, <bdi>[[ש]]</bdi>, [[维]], [[Ж]], [[λ]] en [[W]].
 
== Bywerking ==
'''V.''' Ek wil 'n woord op die Wikiwoordeboek invoer, maar ek is nie 'n leksikoloog (woordkundige) nie. Kan ek 'n saadjie skep, of word slegs volledige inskrywings aanvaar?
 
: '''A.''' U is welkom 'n saadjie te skep! Die Wikiwoordeboek is nog baie kleiner as Wikipedia, maar dieselfde wiki-filosofie geld hier. As 'n woord nie op die Wikiwoordeboek voorkom nie, is u welkom om dit by te voeg. As u niks van etimologie weet nie, laat dit net uit. Die nederigste bydrae is tog beter as niks. Iemand anders kan later die etimologie en ander detail byvoeg. Die minimum wat u moet insluit, is die [[taal]] van die woord (soos {{Tl|{{=}}af{{=}}}} vir Afrikaans), die [[woordsoort]] (soos {{Tl|-ww.-}} vir 'n werkwoord (deel van spraak) en die [[betekenis]] daarvan.
 
'''V.''' Hoe voeg ek 'n nuwe woord by?
 
: '''A.''' Elke lemma (woord) word op 'n afsonderlike bladsy beskryf. Anders as op Wikipedia, begin artikelname hier met 'n kleinletter, behalwe vir woorde wat normaalweg met hoofletters geskryf word, soos [[Suid-Afrika]]. Kyk na [[Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep|Hoe om ’n nuwe bladsy te skep]] vir verdere hulp en uitleg.
 
'''V.''' Hoe skakel mens na Wikipedia?
: '''A.''' Sit <tt>w:</tt> voor die skakel, byvoorbeeld: <tt><nowiki>[[w:Duitsland]]</nowiki></tt>. U kan ook die {{Tl|info}}-sjabloon gebruik.
 
'''V.''' Hoe skakel mens van Wikipedia na die Wikiwoordeboek?
: '''A.''' Sit <tt>wikt:</tt> voor die skakel, byvoorbeeld: <tt><nowiki>[[wikt:skrywer|Skrywer]]</nowiki></tt>. Onthou net dat die Wikiwoordeboek kassensitief is.
 
'''V.''' Kan ek beelde (prente) op bladsye sit om 'n woord te illustreer?
: '''A.''' Maar natuurlik. Die sintaks is <nowiki>[[Lêer:Voorbeeld.jpg|duimnael|'n Prentjie.]]</nowiki>. Vir voorbeelde, sien [[die]] en [['n]].
 
'''V.''' Hoe leer ek om al hierdie sjablone te gebruik?
:'''A''' Maak 'n bladsy oop en kyk onder die bewerkingsruimte. Daar is 'n keusehokkie links. Kies "Wiktionary" indien dit 'n ander keuse aangee. Regs daarvan wys dit heelparty sjablone wat aangekliek kan word. Hulle staan in die volgorde wat ons gewoonlik gebruik, maar nie alle sjablone word op elke bladsy gebruik nie.
 
[[Kategorie:Wikiwoordeboek]]