Wiktionary:Hoe om inskrywings te wysig: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Alle inhoud uit bladsy verwyder
Etikette: Blanking Teruggerol Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k Wysigings deur 5.217.248.190 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj
Etiket: Rollback
 
Lyn 1:
{{Wikiwoordeboek-inligting}}
 
Kom ons begin met die "wysig"-opsie. Klik daarop en die bronkode wat gebruik is om die bladsy te skep sal vertoon word. Verander die teks soos nodig en vul dan die "Opsomming"-veld in. Klik "Klein wysiging" indien van toepassing en "Hou bladsy dop" as jy die bladsy op jou dophoulys wil plaas. Klik op die "Wys voorskou"-knoppie om te sien hoe die bladsy gaan vertoon voordat jy veranderings stoor. Wanneer jy tevrede is, klik op "Stoor bladsy". Gebruik die [[Wiktionary:Sandput|sandput]] om te oefen.
 
Onthou, die belangrikste dele van 'n woordeboekinskrywing is: die [[taal]], die [[woordsoort]] en die [[betekenis]] van die woord. Die uitleg vir inskrywings verskil tussen tale en woordsoorte. U kan die gewenste uitleg by [[Wiktionary:Sjabloon]] opsoek.
 
[[Kategorie:Wikiwoordeboek]]