Tuisblad: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 154:
|class="plainlinks" colspan="2" bgcolor="#fffffc" style="border:1px solid #cfcfcf;padding:1em;padding-top:0.5em;padding-bottom:0em;"|
===Wikiwoordeboek in ander tale===
<p>'''Hierdie is die [[Afrikaans]]e Wiktionary: Daar word gepoog om die woorde van alle tale hier in Afrikaans te beskryf. Jy kan hier byvoorbeeld die Afrikaanse vertaling van die Duitse woord [[frei]] vind, maar as jy die Duitse verduideliking van die woord soek, moet jy dit gaan opsoek by die [http://de.wiktionary.org/wiki/frei Duitse Wiktionary].<br><br>
 
Daar word sterk aanbeveel dat ons eers probeer om die Afrikaanse woorde vas te lê, voordat ons begin om woorde in ander tale hier in Afrikaans te beskryf. Indien jy egter 'n woord teëkom van 'n ander taal wat jy voel 'n Afrikaanse verduideliking nodig het, is jy welkom om dit hier te plaas saam met 'n gepaste verduideliking of vertaling in Afrikaans. </p>