Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
(Geen verskil)

Wysiging soos op 14:28, 9 Junie 2005

Hierdie bladsy 'n vinnige verduideliking van hoe om 'n bladsy te maak. Lees asseblief Welkom nuwelinge, beleid (veral styl en neutrale standpunt), mees algemene Wikipedia foute en Gereelde vrae as jy meer inligting soek.

'n Baie eenvoudige voorbeeld

Die belangrikste dele van 'n tipiese Wikiwoordeboek bladsy is: Die taal, die tipe woord, die woord homself en die definisie van die woord. Die voorbeeld is vir 'n woord 'X' met 'n betekenis 'Y'

==Afrikaans==
===Selfstandige naamwoord===
'''X'''
# Y

Wikiwoordeboek gebruik karakters soos =, # en ' om hoof opskrifte, sub opskrifte, kursiewe letters en so voorts aan te dui. Vir 'n meer breedvoerige verduideliking kyk na The Wiki markup

Maak 'n skakel na Wikipedia

Sit w: voor die skakel, byvoorbeeld: [[w:Germany]]