Katalaans: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
 
Manie (Besprekings | bydraes)
k uitspraak
Lyn 1:
{{-af-}}
{{-noun-}}
 
{{-uitspraak-}}
[[Hulp:IPA|IPA]]: {{IPA|kɑtɑˈlɑːns, kɑtɑˈlɑ̃ːs, kɑtəˈlɑːns, kɑtəˈlɑ̃ːs}}
 
#'''Katalaans'''; 'n Romaanse taal wat in Katalonië (die noordooste van Spanje), in die Pais Valencià, op die Balearen, in Andorra (as amptelike taal) en in die Suid-Franse Pyrénées-Orientales deur meer as 10 miljoen mense gepraat word.