Hulp:trappe van vergelyking: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 3:
Afrikaans het drie trappe:
 
#die [[stellende trap]] met twee vorme ''die boek is '''nuut''''' ([[predikatief]]) en ''die '''nuwe''' boek'' ([[attributief]])
#die [[vergrotende trap]]: ''die '''nuwer''' boek''.
#die [[oortreffende trap]]: ''die '''nuutste''' boek''