púnic: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Manie (Besprekings | bydraes)
Nuwe blad: {{-ca-}} {{-b.nw-}} <br style="clear:both;"/> {{-ca-b.nw2-| ml ekv= púnic |ml mv= púnics |vr ekv= púnica |vr mv= púniques }} <br style="clear:both;"/> {{-uitspraak-}} :[[Hulp:IPA...
(Geen verskil)

Wysiging soos op 22:42, 31 Oktober 2008

Sjabloon:-ca-

Byvoeglike naamwoord


Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik púnic púnics
Vroulik púnica púniques


Uitspraak

IPA: manlik: [ˈpunik], vroulik: [ˈpunikə]; meervoud: manlik: [ˈpuniks]; vroulik: [ˈpunikəs], (voor klinker, "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈpunikəz]

     Betekenisse

  1. Punies, van, betreffende die Puniërs.
  2. Punies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kartago.
  3. Punies, van, betreffende die Puniese taal.

     Sinonieme

1., 2. cartaginès


Sjabloon:-ca-

Selfstandige naamwoord


Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) (met lidwoord) (sonder lidwoord) (met lidwoord)
  púnic   el púnic    


Manlik

Uitspraak

IPA: [ˈpunik], bepaald: [əɫˈpunik]

     Betekenisse

Punies, 'n Fenisiese dialek.