Die gebied waar Aragonees gepraat word.

Afrikaans (af)

  Woordafbreking

Ara•go•nees
Enkelvoud Meervoud
  Aragonees      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) 'n Romaanse wat deur 25 500 in die Spaanse Pireneë gepraat word.

     Taalkodes

ISO 639-1: an
ISO 639-2(B): arg
ISO/DIS 639-3: arg

     Vertalings

  Vertalings:   
Aragonees: aragonés(an)
Nederlands: Aragonees(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Aragonees.