Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Chichewa     —    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  —     —  

     Wisselvorme

Chinyanja

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) ’n Taal wat gepraat word deur die Chewa- of Nyanja-volk van Sentraal-Malawi en aangrensende streke van Zambië en Mosambiek.

     Taalkodes

ISO 639-1:ny
ISO 639-2:nya
ISO 639-3:nya

     Vertalings

  Vertalings:    Chichewa
Chichewa: Chilankhulo cha Chichewa
Duits: Chichewa(de)
Engels: Chewa(en), Chichewa(en)
Frans: Chewa(fr)
Nederlands: Nyanja(nl), Chichewa(nl)
Russies: ньянджа(ru), чева(ru)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Chichewa.