Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Dari      

  Uitspraak

IPA: [dɑˈri]

  Met Arabiese letters

دَرِيْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) 'n Wes-Iraanse taal met ongeveer 7 miljoen sprekers; een van die amptelike tale van Afghanistan.

     Sinonieme

Oos-Persies

     Taalkodes

DIN: dr
ISO 639-1: fa-AF
SIL: PRS

     Vertalings

  Vertalings:    Dari
Persies (Oos-): زبان دری(prs) (zobaan-e darie)
Persies (Wes-): زبان دری(fa) (zabaan-e darie)
Hindi: दरी(hi) v (darī)
Russies: дари(ru) (dari)
Turks: Derîce(tr)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Dari.