Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Fanagalo      

  Etimologie

Van Zoeloe, fana ga lo (so praat mens).

  Woordafbreking

Fa•na•ga•lo

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) 'n Kunsmatige taal met woorde van verskeie Bantoetale sowel as Afrikaans.

     Voorbeeldsinne

Fanagalo word gebruik as 'n medium van kommunikasie in baie dele van Suider-Afrika, veral in die myne.

     Taalkodes

ISO 639-1: geen
ISO/DIS 639-3: fng

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits Fanagalo(de)
Engels Fanagalo(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Fanagalo.