Griek
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Griek | Grieke |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- خْرِیكْ , meervoud: خِْیكِی
Spelling tot 1909
- Griek, Griik; meervoud: Grike, Gri-ke
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Inwoner, burger van Griekeland.
Vertalings
Vertalings: Griek | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Griek | Grieken |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Grieks | Grieken |
Datief | Griek | Grieken |
Manlik
Uitspraak
- IPA:
- Nederlands: [γ̊rik], meervoud: [ˈγ̊rikə(n)]
- Belgies: [ʝʀiˑk], meervoud: [ˈʝʀiˑkə(n)]