Hulp:Terminologie

Ajaysingh

meervoud, mv.
'n Grammatiese getal wat veelvuldige items of individue aandui. In die meeste tale staan dit teenoor die enkelvoud, in welke geval die meervoud twee of meer aandui. In tale wat oor die dubbele of trippele getal beskik, dui die meervoud meer as die hoogste spesifieke getal aan.
ontelbaar, ontelbare selfstandige naamwoord
'n Selfstandige naamwoord wat nie met getalle of die onbepaalde lidwoord gebruik kan word nie, en wat dus geen meervoudvorm het nie.