Ligging van Japan.
Die vlag van Japan.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Japan

  Woordafbreking

Ja•pan

  Pleknaam

     Betekenisse

(land) 'n Eilandnasie in Oos-Asië.

     Voorbeeldsinne

Japan bestaan uit meer as 3 000 eilande, die grootstes daarvan, van Suid na Noord is Kioesjoe, Sjikokoe, Honsjoe, die grootste eiland, en Hokkaido wat saam 97% van die land se grondoppervlak beslaan.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Japan(en)
Nederlands: Japan(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Japan.