Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Onverboë   Kasjoebisch  
Verboë   Kasjoebische  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
Kasjoebischen
Partitief   Kasjoebisch  
Verdere verbuigings: Kasjoebisch (verbuiging)

  Uitspraak

IPA:
Nederlands: onverboë: [kɑˈʃubis], verboë: [kɑˈʃubisə], partitief: [kɑˈʃubis]
Belgies: onverboë: [kɑˈʃubiˑs], verboë: [kɑˈʃubiˑsə], (voor klinkers en "h":) [kɑˈʃubiˑsən]; partitief: [kɑˈʃubiˑs]

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

1. Kasjoebies, van, betreffende die Kasjoebe.
2. Kasjoebies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kasjoebië.
3. Kasjoebies, van, betreffende die Kasjoebiese taal.

     Sinonieme

Pommers


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Kasjoebisch  
Verouderde vorme
Genitief Kasjoebisch  
Datief Kasjoebisch(e)

Onsydig

  Uitspraak

IPA:
Nederlands: [kɑˈʃubis]
Belgies: [kɑˈʃubiˑs]

     Betekenisse

Kasjoebies, 'n Wes-Slawiese taal.

     Sinonieme

Pommers