Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Maltees     —  

  Woordafbreking

Mal•tees

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) 'n Semitiese taal met 522 000 sprekers op die eiland Malta.

     Taalkodes

ISO 639-1: mt
ISO/DIS 639-3: mlt

     Vertalings

  Vertalings:    Maltees
Engels: Maltese(en)
Nederlands: Maltees(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Maltees.