Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Ou Noors     Ou Noorse        

  Uitspraak

IPA: [ˈəʊ̯ ˌnuə̯rs], attributief: [ˈəʊ̯ ˌnuə̯rsə]

  Met Arabiese letters

اَوْ نُوَرْسْ , attributief: اَوْ نُوَرْسِی

     Wisselvorme

Oudnoors

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Van, betreffende die Middeleeuse Skandinawiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Middeleeuse Skandinawië.

     Vertalings

  Vertalings:    Ou Noors
Duits: altnordisch(de)
Engels: Old Norse(en)
Nederlands: Oudnoords(nl), Oudnoors(nl)
Enkelvoud Meervoud
  Ou Noors     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) 'n Noord-Germaanse Middeleeuse taal waaruit Deens, Faroëes, Noors, Sweeds en Yslands ontwikkel het.

     Taalkodes

ISO/DIS 639-3: non

     Vertalings

  Vertalings:    Ou Noors
Duits: Altnordisch(de)
Engels: Old Norse(en)
Nederlands: Oudnoords(nl), Oudnoors(nl)