Ligging van Skotland in Europa.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Skotland

  Woordafbreking

Skot•land

  Pleknaam

     Betekenisse

(land) Een van die vier lande wat die Verenigde Koninkryk vorm, geleë op die eiland Groot-Brittanje in die noordweste van Europa.

     Voorbeeldsinne

Skotland word in die ooste deur die Noordsee begrens, in die noorde en weste deur die Atlantiese Oseaan, en in die suidweste deur die Noordkanaal en die Ierse See.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Scotland(en)
Nederlands: Schotland(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Skotland.