Taalgebied waar Somalies gepraat word.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Somalies     —  

  Woordafbreking

So•ma•lies

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) 'n Koesjitiese taal wat deur sowat 15 miljoen mense in Somalië aan die Horing van Afrika gepraat word.

     Taalkodes

ISO 639-1: so
ISO/DIS 639-3: som
SIL: SOM

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Somali(en)
Nederlands: Somalisch(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Somalies     Somaliese        

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Van, betreffende die Somaliërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Somalië.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Somalies.