Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Tagalog     —  

  Woordafbreking

Ta•ga•log

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) Taal wat in die Filippyne gepraat word.

     Taalkodes

ISO 639-1: tl
ISO 639-2: tgl
ISO 639-3: tgl

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Tagalog(en)
Nederlands: Tagalog(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tagalog.