Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

  Woordafbreking

Tri∙an∙gu∙lum

     Betekenisse

1. (sterrekunde) Die eienaam van 'n sterrebeeld in die vorm van 'n driehoek.
2. (sterrekunde) Die eienaam van 'n sterrestelsel wat in die sterrebeeld met dieselfde naam voorkom. Dit is die derde grootste sterrestelsel wat in die Plaaslike Groep van sterrestelsels, waarvan die Melkweg deel uitmaak, voorkom.

     Sinonieme

1. Driehoek
2. Triangulum-sterrestelsel

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels Triangle(en), Triangulum(en)