aanbieding
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aanbieding | aanbiedinge, aanbiedings |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- aan•bie•ding
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Wat aangebied word.
Voorbeeldsinne
- Dit sal die 17de aanbieding van die Paralimpiese Somerspele wees.
Vertalings
Vertalings: aanbieding | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | aanbieding v | aanbiedingen |
Verkleinwoord | aanbiedinkje | aanbiedinkjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈan.bi.dɪŋ]
-
(lêer)