Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  afkorting     afkortings, afkortinge    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  afkortinkie     afkortinkies  

  Uitspraak

IPA: [ˈɑfkortəŋ], meervoud: [ˈɑfkortəŋs, ˈɑfkortəŋə]

  Met Arabiese letters

اَفْكَُورْتِڠْ ; meervoud: اَفْكَُورْتِڠِی , اَفْكَُورْتِڠْسْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Verkorte vorm van 'n geskrewe woord of uitdrukking.

     Voorbeeldsinne

Die afkorting vir asseblief is asb.

     Uitdrukkings

«op afkorting betaal»
ter gedeeltelike afbetaling

     Afgeleide woorde

afkortingsteken

     Afkorting

afk.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor afkorting.

     Vertalings

  Vertalings:   1 Verkorte vorm
Deens: forkortelse(da) g
Duits: Abkürzung(de) v
Engels: abbreviation(en)
Frans: abréviation(fr) v
Nederlands: afkorting(nl) v


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord afkorting v afkortingen 
Verkleinwoord afkortinkje afkortinkjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈɑf.kɔr.tɪŋ]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Afkorting, 'n verkorte vorm van 'n geskrewe woord of uitdrukking.