Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  basaar     basaars    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  basaartjie     basaartjies  

  Woordafbreking

ba•saar

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Verkoping van eetgoed en handwerk ten bate van liefdadigheid.
  2. 'n Oosterse mark.

     Voorbeeldsinne

  1. Ondanks die goeie inkomste van die gereelde basaars moes die kerkraad in 1875 aan die Ring rapporteer dat daar 'n groot som op die leraar se salaris agterstallig was.
  2. Die Groot Basaar in Istanboel, Turkye, is een van die grootste en oudste onderdak-markte in die wêreld.

     Sinonieme

     Vertalings

  Vertalings:    basaar
Engels: bazaar(en)
Nederlands: bazaar(nl)