Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  begin 
Verlede Tyd  ek   het begin        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Aan die gang kom/sit; die eerste stap neem.
  2. Betaalde plek of tydstip van oorsprong/ ontstaan/ skepping.

     Voorbeeldsinne

  1. As jy nie nou begin nie gaan ons nie betyds klaarmaak nie.
  2. Die weer is dreigend en dit het begin hael.

     Vertalings

  Vertalings:    begin
Engels: begin(en)
Nederlands: begin(nl)
Voltooide deelwoord
Werkwoord begin
Werkwoordelik begin
Naamwoordelik beginde, begonne  
Negatief onbegonne

  Deelwoord

     Betekenisse

Werkwoordelike voltooide deelwoord van begin.
Vorm die voltooide tye

     Voorbeeldsinne

Hy het daarmee begin.
Enkelvoud Meervoud
  begin      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Plek/tyd/geleentheid waar iets begin (het).

     Voorbeeldsinne

In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.

     Antonieme

einde


Nederlands (nl)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van beginnen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van beginnen
  3. gebiedende wys van beginnen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik begin.
2.: Begin je?
3.: Begin!