Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  beteken 
Verlede Tyd  ek   het beteken        

  Woordafbreking

be•te•ken

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Wat oorgedra word; as inhoud hê; waarvoor iets staan.
  2. Iets wat deur iets anders aangedui word; neerkom op.
  3. Werd wees.

     Voorbeeldsinne

  1. Wat beteken hierdie woord?
  2. Die rooi lig beteken dat jy moet stop!
  3. Liefie, jy beteken die wêreld vir my.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mean(en), signify(en)
Nederlands: betekenen(nl)