'n Man wat 'n muur bou.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bou 
Verlede Tyd  ek   het gebou        

  Uitspraak

    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. 'n Konstruksie opgerig deur die samevoeging van onderdele.
  2. Om aanhoudend en oor 'n lang tyd aan iets te werk.

     Voorbeeldsinne

  1. Die manne is besig om 'n boomhuis te bou.
  2. Ons moet 'n toekoms op die goeie van die verlede bou.

     Verwante woorde

gebou

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels build(en)
Nederlands bouwen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  bou     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die manier waarop iets aanmekaargesit is.

     Voorbeeldsinne

Die model het 'n slanke bou.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels build(en)
Nederlands bouw(nl)