Die uitvoering van 'n concerto.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  concerto     concerto's, concerti  

  Etimologie

Uit Italiaans, sedert die 18de eeu bekend.[1]

  Woordafbreking

con•cer•to

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(musiek) 'n Komposisie vir orkes en een of meer solo-instrumente, byvoorbeeld in "Beethoven se klavierconcerto" en "concerto vir viool en orkes".

     Voorbeeldsinne

Dit is 'n gewilde concerto wat aan die harp of fluit gewy is en gereeld opgeneem word.

     Vertalings

  Vertalings:    concerto
Engels: concerto(en)
Nederlands: concerto(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor concerto.

  Verwysings


Italiaans (it)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) concerto m concerti
(met lidwoord) il concerto i concerti

  Uitspraak

Hulp:IPA: [kon'ʧɛrto]

  Woordafbreking

con•cèr•to

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (musiek) Konsert, publieke musiekuitvoering
  2. (musiek) Concerto; orkeskomposisie


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord concerto o concerti
concerto's

  Etimologie

Uit Italiaans, sedert die 18de eeu bekend..[1]

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

con•cer•to

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Concerto; orkeskomposisie

  Verwysings