Afrikaans (af)

Bywoord
dan

  Uitspraak

    
(lêer)

  Bywoord

     Betekenisse

  1. Op dié tyd in die toekoms; daarna; 'n tydstip wat by herhaling voorkom.
  2. In die geval.

     Voorbeeldsinne

  1. Die wenners van die halfeindstryd speel dan in die eindstryd om die algehele wenner te bepaal.
  2. As jy mooi oplet, dan sal jy vinnig verstaan.

     Vertalings

  Vertalings:    dan
Engels then(en)
Nederlands dan(nl)
Enkelvoud Meervoud
  dan      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Peil/vlak in judo of karate.

     Voorbeeldsinne

Koos het die tweede dan verwerf.

     Vertalings

  Vertalings:    dan
Engels dan(en)
Nederlands dan(nl)


Interlingue (ie)

Byvoeglike naamwoord
  dan  
Gesubstantiveer sonder lidwoord
  Enkelvoud Meervoud
Manlik dan, dano danes, danos
Vroulik dan, dana danes, danas
Onsydig   danum    
Gesubstantiveer met lidwoord
  Enkelvoud Meervoud
Manlik lo dan, li dano lo danes, li danos
Vroulik la dan, li dana la danes, li danas
Onsydig lu dan, li danu  

  Uitspraak

IPA:
byvoeglik: stellend: [daːn]

gesubstantiveer: onbepaald: manlik: [daːn, ˈdaːno], vroulik: [daːn, ˈdaːna], onsydig: [ˈdaːnʊm]; meervoud: manlik: [ˈdaːnɛs, ˈdaːnɔs], vroulik: [ˈdaːnɛs, ˈdaːnas]

gesubstantiveer: bepaald: manlik: [loˈdaːn, liˈdaːno], vroulik: [laˈdaːn, liˈdaːna], onsydig: [luˈdaːn, liˈdaːnu]; meervoud: manlik: [loˈdaːnɛs, liˈdaːnɔs], vroulik: [laˈdaːnɛs, liˈdaːnas]

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Deens, van, betreffende die Dene.
  2. Deens, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Denemarke.
  3. Deens, van, betreffende die Deense taal.
Enkelvoud Meervoud
  dan      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Deens, 'n Noord-Germaanse taal.

     Sinonieme

lingue dan