Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  darmstadtium     —  

  Etimologie

Die naam is afgelei van Darmstadt, die plek in Duitsland waar die element vir die eerste keer geproduseer is.

  Woordafbreking

darm•stad•ti•um

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ds en atoomgetal 110.

     Voorbeeldsinne

Darmstadtium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig word kan word.

     Vertalings

  Vertalings:    darmstadtium
Engels: darmstadtium(en)
Nederlands: darmstadtium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor darmstadtium.