'n Natuurlike diamant.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  diamant     diamante    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  diamantjie     diamantjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

di•a•mant

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Klein, kosbare, skitterende edelsteen en die hardste natuurlike materiaal wat daar is.

     Voorbeeldsinne

Diamante se gewig word in karaat bepaal.

     Hiperonieme

Edelsteen

     Spreekwoorde

«Hy is 'n ongeslypte diamant
Besonder begaaf, maar sy talente is nie ontwikkel nie.

     Vertalings

  Vertalings:    diamant
Engels: diamond(en)
Nederlands: diamant(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor diamant.