Engels wysig

Selfstandige naamwoord wysig

dictionary

  1. 'n Naslaanwerk van 'n lys van woorde uit een of meer tale, gewoonlik in alfabetiese orde, wat die betekenis van elke woord verduidelik en soms inligting rakende die woord se etimologie, uitspraak, gebruik, vertalings, en ander data bevat; 'n woordeboek.
  2. (rekenaars) 'n Assosiatiewe skikking, 'n datastruktuur waar elke waarde na verwys word deur 'n spesifieke sleutel.