'n Kind wat koeldrank drink.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  drink 
Verlede Tyd  ek   het gedrink        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Vloeistof inneem; gesê van 'n lewende wese.
  2. Alkohol inneem.

     Sinonieme

suip

     Afgeleide woorde

dronk

     Vertalings

  Vertalings:    drink
Duits: trinken(de)
Engels: drink(en)
Esperanto: trinkas(eo)
Frans: boire(fr)
Nederlands: drinken(nl)
Russies: пить(ru)
Skots-Gaelies: òl(gd)


Engels (en)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I drink
he, she, it drinks
Verlede Tyd drank
Verlede Deelwoord drunk
Teenwoordige Deelwoord drinking
Verdere vervoegings: drink (vervoeging)

  Werkwoord

     Betekenisse

Drink.


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [drɪŋk]
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van drinken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van drinken
  3. gebiedende wys van drinken

     Voorbeeldsinne

1.: Ik drink.
2.: Drink je?
3.: Drink!