Noors boekmaal (nb)

Naamval Enkelvoud Meervoud
  Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief dronning dronninga,
(tot 1938:) dronningen
dronninger,
(tot 1938:) dronninge
dronningene  
Genitief dronnings dronningas,
(tot 1938:) dronningens
dronningers,
(tot 1938:) dronninges
dronningenes

Vroulik (tot 1938 gemeenslagtig)

  Uitspraak

IPA: [˅drɔnɪŋ], bepaald: [˅drɔnɪŋa], (tot 1938:) [˅drɔnɪŋən]; meervoud: [˅drɔnɪŋər], (tot 1938:) [˅drɔnɪŋə]; bepaald: [˅drɔnɪŋənə]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Koningin


Deens (da)

Enkelvoud Meervoud
Naamval Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief dronning dronningen dronninger dronningerne  
Genitief dronnings dronningens dronningers dronningernes

Gemeenslagtig

  Uitspraak

IPA: [ˈdʀɔneŋ], bepaald: ['dʀɔneŋ(ʔ)ən]; meervoud: [ˈdʀɔneŋ(ʔ)ɐ], bepaald: [ˈdʀɔneŋ(ʔ)ɐnə]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Koningin, regerende heerseres oor 'n monargie, koninkryk.
  2. Koningin, vrou van 'n koning.
  3. Koningin, op een na die vernaamste stuk in die skaakspel.


Nieu-Noors (nn)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief dronning dronninga,
(tot 1938:) dronningi
dronningar dronningane
Genitief dronnings dronningas,
(tot 1938:) dronningis
dronningars dronninganes

Vroulik

  Uitspraak

IPA: [˅drɔnɪŋ], bepaald: [˅drɔnɪŋa], (tot 1938:) [˅drɔnɪŋɪ]; meervoud: [˅drɔnɪŋar], bepaald: [˅drɔnɪŋanə]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Koningin