Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  element     elemente    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  elementjie     elementjies  

  Woordafbreking

ele•men•te

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie)(tegniek)(wiskunde) Meervoud van element; meer as een element.

     Voorbeeldsinne

  1. 'n Aantal elemente is radioaktief en verander na 'n ander element deur 'n proses van radioaktiewe verval.
  2. Lyk my die elemente is vandag teen ons.
  3. Die loodgieter ry spaar elemente op sy bakkie saam.
  4. Hoeveel elemente het die versameling?
  5. Moskolonies is belangrike elemente' van talle ekostelsels, van die toendra tot die tropiese reënwoud.

     Vertalings

  Vertalings:    elemente
Engels: elements(en)
Nederlands: elementen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor elemente.