'n Elmboog.
1kop, 2gesig, 3nek, 4skouer, 5bors, 6nael, 7buik, 8lies, 9penis, 10dybeen, 11knie, 12been, 13enkel, 14voet, 15boarm, 16elmboog, 17onderarm, 18pols, 19hand

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  elmboog     elmboë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  elmbogie     elmbogies  

  Woordafbreking

elm•boog

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (anatomie) Gewrig in die middel van die arm wat die boarm met die onderarm verbind.
  2. Iets wat reghoekig is (aan 'n elmboog herinner).

     Voorbeeldsinne

  1. 'n El strek vanaf die elmboog tot die punt van die middelvinger.
  2. Die pyp lek, ons sal sy elmboog moet vervang.

     Vertalings

  Vertalings:    elmboog
Engels: elbow(en)
Nederlands: elleboog(nl)